Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Cornelia Roux
Formaat: Medium Hardeband
Toestand: Baie Goed
My eerste prenteboek oor die Bybel is nommerpas vir die kind se eerste kennismaking met die Bybel. Dit bevat pragtige stories oor mense en gebeure van die skepping af, tot en met die geskiedenis van die vroeë kerk. Daar word ook veral klem gelê op die lewe van Jesus.
Laat u kind die dag met My Eerste Prenteboek Oor die Bybel begin of afsluit. Wys vir u kind die pragtige illustrasies, lees elke dag 'n storie, help hul om die teks te leer en bid dan die gebed saam met u kind.