Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 5 - 10 working days
Almal onthou hulle Kinderbybel. Daardie n waaruit hulle jare gelees het.
Dit is baie belangrik om die regte eerste Bybel vir ¿n kind te kies, maar soms ook oorweldigend. Hoe kies jy die regte Bybel wat ¿n kleinood vir jou kind sal word?
My eie inkleur-Bybel is ideaal vir 6- tot 10-jariges. Die sluit meer as 170 Bybelstories van Genesis tot Openbaring in. Die stories is maklik om te lees en te verstaan. Dit sluit bekende gunstelinge in, asook minder bekende stories soos die dag toe die son stilgestaan het en die dro bene wat lewendig geword het. Elke storie het ook ¿n kernvers en Bybelverwysings om verder te kan gaan lees.
Maar dit is nie al nie. Daar is ook 95 illustrasies wat kinders self kan inkleur. Die buiteblad is spesiaal ontwerp sodat kinders dit ook kan inkleur en die bladsye is ook met prentjies gerand om ingekleur te word. Met hierdie Kinderbybel kan kinders dus hulle eie stempel op hulle Bybel afdruk.
Kinders sal My eie inkleur-Bybel vir jare koester.
Ook beskikbaar in Engels onder die titel My Own Keepsake Bible.
Summary | ¿ Bybelstorieboek wat kinders kan inkleur, lees en vir altyd kan koester. Almal onthou hulle Kinderbybel. Daardie één waaruit hulle jare gelees het. Dit is baie belangrik om die regte eerste Bybel vir ’n kind te kies... |
Author | Carolyn Larsen |
Publisher | Christian Art Publishers |
Release date | 20160930 |
Pages | 401 |
ISBN | 1-4316-1571-4 |
ISBN 13 | 978-1-4316-1571-1 |