Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Heirdie bek is die Twaalfde uit die pen vir die entoesiastiese tuinier en outeur Una van der Spuy. Drie van die titels het die afgelope vyf jaar verskyn. Daar is min mense van haar jare wat die energie en ondernemingsgees sou he om n taak van hierdie omvang aan te pak.