Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Sagteband, eerste uitgawe eerste druk 1986. Tafelberg ISBN:0624023427. Boodskap in pen voorin geskryf. Goeie toestand
My kat word herfs (1986), Hough se debuutwerk, is 'n verhaal oor die vyftienjarige Danie Meyer, 'n eensame, hakkelende tienerseun en sy Siamese kat, Nefertiti.