Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Beskrywing | My kind 'n wenner wil ouers en onderwysers help om n kind se moontlikhede raak te sien en te help ontwikkel sodat hy 'n wenner kan word. Iemand met selfvertroue en deursettingsvermoe, en iemand wat weet dat mislukking nie die einde van die wereld beteken nie. |
Jaar | 1988 (Eerste uitgawe, eerste druk) |
Uitgewer | Tafelberg-Uitgewers Beperk |
Bladsye | 80 |
Toestand | Sagteband, rakslytasie, naam van vorige eienaar uit gewit op skutblad, ouderdomsvergeling. |
** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgens gewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jou versending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkel vir nog wonderlike items.