Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
STEENKAMP, WILLEM en EUREKA . MY KIND SE NAAM: die oorsprong en betekenis van eiename. Kaapstad: Human & Rousseau, 1981. Derde Druk . Boek bevat oor die 2500 seuns-en dogtername met hul betekenis. Daarbenewens bevat dit ook afgeleide vorms van die name, hul oorsprong, asook afgeleide troetelname. 112 Bls. 140x220mm Hoog. Goed . in Goeie stofomslag. Hardeband. (#0001082) Stofomslag se randte is iewat verweer en daar's 'n paar happies ui, asook 'n paar klein skeurtjies in, annersyds is die omslag volledig en in algemene goeie toestand. Boek se band en teksblok is in goeie toestand en is stewig en net.
naam, name, eienaam, noemname, genealogie, naamgewing, familiename, seunsname, dogtersname, doopname,