This item has closed 10 buyers bought 10 items

Similar products

My Eerste Bybel
Secondhand
R149.00
Die Bybel - 1983-vertaling - BYBEL - 9780798217545
New
R465.00
Die joernaal bybel vir meisies
New
R75.00
Nico - My Vriend is Dood (Afrikaans, Hardcover)
Secondhand
R75.00
My Kreatiewe Joernaal-Bybel - Blougroen (Afrikaans, Leather / fine binding) My Kreatiewe Joernaal-Bybel - Blougroen (Afrikaans, Leather / fine binding)
My Kreatiewe Joernaal-Bybel - Blougroen (Afrikaans, Leather / fine binding) My Kreatiewe Joernaal-Bybel - Blougroen (Afrikaans, Leather / fine binding)
Sold

My Kreatiewe Joernaal-Bybel - Blougroen (Afrikaans, Leather / fine binding)

New 10 were available
Indicative market price: R600.00
R474.00
21% off
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
MHKT-3395-G980
Bob Shop ID
412013606
My Kreatiewe Joernaal-Bybel - Blougroen (Afrikaans, Leather / fine binding) picture

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 5 - 10 working days



Bre God se Woord diep in jou hart en skep 'n kleinood wat die volgende geslag sal inspireer.

Ontdek God se liefde en die wonders van sy Woord opnuut met My kreatiewe Joernaal-Bybel - 'n unieke kombinasie van die Skrif en kuns.

Met hierdie Bybel kan jy mediteer oor die waarhede in die Bybel terwyl jy die spesiaal ontwerpte woordkuns-teksverse inkleur, en die Woord van God so in jou hart koester en versterk.

Die volgende kenmerke sorg vir 'n unieke ervaring:

· Die volledige teks van die Nuwe Lewende Vertaling in enkelkolom-uitleg

· Lesersvriendelike 8.65 punt lettergrootte

· Bre kantlyne met lyntjies spesiaal vir gedagtes, gebede, notas en ander persoonlike inskrywings

· Ongeveer 400 woordkuns-teksverse om in te kleur - elkeen uniek ontwerp

· Indeks van woordkuns-teksverse

My kreatiewe Joernaal-Bybel is 'n bron van vrede, vernuwing en inspirasie. Skep 'n unieke kleinood met jou persoonlike stempel wat jy en jou geliefdes geslagte lank sal koester.

Ook beskikbaar in Engels onder die titel InspireTM: The Bible for Creative Journaling

Features

SummaryBêre God se Woord diep in jou hart en skep 'n kleinood wat die volgende geslag sal inspireer. Ontdek God se liefde en die wonders van sy Woord opnuut met My kreatiewe Joernaal-Bybel - 'n unieke kombinasie van die Skrif en kuns...
AuthorWil Vosloo (Author), Andrie Du Toit (Author)
PublisherCUM
Release date20160201
Pages1576
ISBN1-4316-1496-3
ISBN 13978-1-4316-1496-7

Recently viewed

See more
HOSE BRAIDED FLEXIBLE FXF 15X450MM SABS
New
R179.00
Equipment Battery CS-LI1HL for APS BC1071 etc.
New
R800.00
LCD Screen and Digitizer Full Assembly for Vivo Y20 2021 / Y20A / Y20G / Y20T
New
R353.00
Great Britain - 1990's - Machin Defins - 20P dull purple cyl Q13 blk of 6 (2 x 3) mint unhinged .
Secondhand
R25.00

Customer ratings: 1 ratings

Very fast delivery. Will buy from seller again.
14 Jun 2019