Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
My Kuns Vertel
Deur W.H. Coetzer, Uitgegee deur L. & S. Boek- en Kunssentrum 1947, eerste uitgawe, met baie illustrasies, harde band, 242 bls,
Buiteblaaie met verweer en rugkant met slytasie (sien fotos) eerste skutblad is beskadig en daarop volgende bladsye met foto, daar is 'n kopie van die foto ingesluit, verder is die boek in redelik toestand.en verder binnekant in goeie toestand,
Die boek is baie skaars en kom seldom op die mark