Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
My Lewe en Strewe deur Genl Manie Maritz 1939 (eerste druk) (b) Handtekening Piet Skiet Rudolph voor in boek). A5, hardeband, 280 bls. Buiteblad is redelik verweer en het waterskade voor onderaan boek - maar is nog mooi in eenstuk. Binnewerk se eerste paar bls het ook ligte waterskade onderaan. Alees goed leesbaar.