Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Nuwe boek, Sagteband, 320 bls. My Lewe en Strewe deur Genl. Manie Maritz. 'n Groot deel van die boek bevat Maritz se ondervindinge as polisieman as lid van die ZARP’s, sy deelname aan die gevegte in Natal, sy latere bevordering tot veggeneraal in die Kaapkolonie ens. Maritz wy ook uit oor sy politieke-filosofiese siening.