Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
'n Groot deel van die boek bevat Maritz se ondervinding as polisieman as lid van die ZARP's, sy deelname aan die gevegte in Natal, sy latere bevordering tot veggeneraal in die Kaapkolonie ens. Maritz wy ook uit oor sy politieke-filosofiese siening. Sagteband met kleuromslag.