Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
2021. Sagteband. Stewige en netjiese toestand.
Koos Oosthuysen was ten nouste betrokke by die vertaling van die Bybel in Xhosa en later ook gedigte. Antjie Krog sê oor hom: In mý vertalingkop is Koos Oosthuysen die laaste van die heel grotes.
Koos het as kind beter Xhosa gepraat as Afrikaans, Lucia het tot kort voor sy dood vir Steve Biko tuisonderrig gegee.