Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Kinders sal daarvan hou om dele van die liggaam te identifiseer en te pas met hierdie 25-stuk selfkorrigerende hout legkaart. Hierdie legkaartspeletjie sal jou kind help om te leer oor dele van die liggaam, sintuie, higine en soveel meer. Sluit 7 aktiwiteite en 'n kleurplakkaat in.
- Ontdek liggamsdele
- Leer oor sintuie
- Ontwikkel nuwe woodeskat
- Geskik vir ouderdomme 4+ jaar
Box bevat:
- 25x Self-korrigeerende hout legkaartstukke
- 1x Kleur plakkaat
- Instruksies