| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 5 - 10 working days
Elke liedjie het 'n gebed en 'n Bybelvers wat ouers sal aanspoor en bemoedig in hulle kosbare taak om kinders groot te maak.
'n Besonderse bonus is die gratis CD, vervaardig deur Heinz Winckler, met vyf oorspronklike liedjies gesing deur Alett-Johanni. Dit sal verseker diep in kinders en ouers se harte inkruip.
| Summary | Die 24 pragtige wiegeliedjies in Aletté-Johanni se My Lulla Bybel is ideaal vir ouer en kind vir daardie koester-oomblikke voor slaaptyd. Die bekoorlike volkleur-illustrasies sal klein ogies betower voor hulle toeval terwyl Mamma of Pappa die ritmiese wiegeliedjies voorlees om hulle aan die slaap te sus... |
| Author | Alette-Johanni Winckler |
| Publisher | Christian Art Publishers |
| Release date | 20130617 |
| Pages | 52 |
| ISBN | 1-4316-0721-5 |
| ISBN 13 | 978-1-4316-0721-1 |

