R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
My Mamma is 'n Taal - Koos A. Kombuis - Human & Rousseau - 2001, eerste uitgawe - Sagteband soos nuut, een naam.
Sê Kombuis: “Gedurende die laaste vier jaar het ek gereeld essays gelewer vir publikasie in verkillende tydskrifte en op die Litnet Webblad. Ek het die werk vreeslik geniet. Dit was die ideale geleentheid om ontslae te raak van al my frustrasies oor dinge wat pla, maar ook ‘n kans om so af en toe lekker die draak te steek of sommer net te mymer oor allerhande twak. Dit was Etienne van Heerden wat my die idee gegee het om die skrywe in ‘n bundel saam te voeg. En, soos ook met Seks & Drugs & Boeremusiek, het Etienne Bloemhof van Human en Rousseau dinge op koers gehou. Die titel is geïnspireer deur Valiant Swart se liedjie “My Mamma is ‘n Stad”.