Lang Pad Onnetoe - Jason Reynolds Lang Pad Onnetoe - Jason Reynolds
Lang Pad Onnetoe - Jason Reynolds Lang Pad Onnetoe - Jason Reynolds

Lang Pad Onnetoe - Jason Reynolds

Secondhand 1 available
R150.00
Shipping
Free shipping is available from CultureShop for all orders above R750.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
651484808

Een van die mees bekroonde internasionale jeugromans wat die afgelope tyd verskyn het, is nou in Afrikaans beskikbaar (Oorspronklike titel: Long way down). Jy het net sestig naelbyt-sekondes om die belangrikste besluit van jou lewe te neem. Will is vyftien jaar oud. Hy het 'n pistool. Sy broer Shawn is pas vermoor. En Will ken die reƫls. Jy huil nie. Jy dra nie stories aan nie. Jy neem wraak. Dit is waarheen Will op pad is, met die pistool agter by sy jean ingedruk, die pistool wat sy broer s'n was. Hy klim in die hysbak, sewende vloer, vasbeslote. Hy weet wie se bloed hy soek. Of weet hy regtig? Die hele pad ondertoe, terwyl die hysbak op elke vloer stilhou, klim verskillende mense wat iets met die geweld in sy buurt te doen het op die hysbak. Elkeen van hulle vertel vir Will dele van 'n groter storie as die een wat hy dink hy ken Hierdie woedende, verbluffend briljante jeugroman word in kort, vurige staccato versvorm vertel om 'n rou, eerlike blik op vuurwapengeweld te bied, soos net Jason Reynolds dit kan doen - en dit is nou boonop fantasties in Afrikaans vertaal deur die bekroonde skrywer en digter Nathan Trantraal, wat dit vir Suid-Afrikaanse lesers so aktueel en herkenbaar soos vanoggend se koerantopskrifte maak.

ISBN: 9780799388800

Pages: 308

Paperback

LAPA, 2018

Good condition; cover has some small creases

B125


Add to cart

Recently viewed

See more
Pitcairn Islands - 1989 Aircraft Set MNH SG 348-351
New
R82.00
A JOBLOT COLLECTION MEMORABILIA SPOONS
Secondhand
R100.00 No bids
Hot Chip – Ready For The Floor
Secondhand
R95.00
PS2 Rugby Challenge 2006 / As New
Secondhand
R1,699.00 No bids

Similar products

Vuur - John Satchwell (Vertaal: Marinus Wijnbeek)
Secondhand
R70.00
Die Uile langs die Limpopo deur Cor Dirks(Uile-reeks)
Secondhand
R89.00
Die Uile Langs die Limpopo - Cor Dirks
Secondhand
R150.00
Are You Two Sisters? - Van der Walt, Hester
New
R230.00