Laastegoed

Laastegoed

New 10 available
Indicative market price: R400.00
R325.00
19% off
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
9781776392278
Bob Shop ID
650782009

About Laastegoed by Annelie Botes

Annelie Botes se afsterwe op 12 Desember 2024 het die einde van 'n era ingelui. 'n Era van byna meer as twee dekades waarin sy gedagtes, opinies en insigte oor die lewe met 'n toegewyde lesersgehoor gedeel het. Vir Afrikaanse lesers was haar weeklikse rubrieke 'n bron waaruit hulle mildelik geskep het om sin te maak van die wêreld en om inspirasie te vind sodat hul eie skale kon balanseer.

Die rubrieke in hierdie bundel het van 2020 tot 2024 verskyn en volg op Voetstoots, 'n keur van Annelie se rubrieke tussen 2006 en 2020. Vir die menigte lesers vir wie Annelie se stem oor die jare 'n vertroude instelling geraak het, is haar menings 'n besielende kleinood waarheen hulle meermale sal terugkeer om woorde te vind wanneer dit in hul eie stemme ontbreek. Hierdie bundel is 'n versameling kantaantekeninge tydens tydperke van ingrypende inkeer en verlies. Ook betrag sy haar persoonlike geskiedenis en gesinslewe met humor en deernis en lewer vlymskerp kommentaar op Suid-Afrika se realiteite.

In Maart 2020 het die Covid-19-pandemie die wêreld getref bunkertyd in Annelie se taal. In haar wêreld was die tyd van korona 'n voorspel tot haar eie finale periode van aflegging, siekte, amputasie en uiteindelik, die onvermydelike seisoen van "die engele met raspervlerke".

Add to cart

Recently viewed

See more
MINT POST CARD GB
Secondhand
R10.00 No bids
Newertech AdapterDrive 2.5" to 3.5" Bracket
New
R510.14
22% OFF
Revell Model, 1/72 04120 ROCKWELL OV-10A BRONCO
Secondhand
R350.00 R450.00
Pokemon Trading Card Game - Weezing - 092/159 - Uncommon - Journey together
New
R5.00

Similar products

The Ghost That Closed Down The Town. The Story of the Haunting of South Africa - Arthur Goldstuck
Secondhand
R85.00
In Search of Ghosts
Secondhand
R180.00
Against an African Sky and Other Stories Paperback – Farida Karodia
Secondhand
R50.00
AAA - HULTON, David George [Editor] - A Book of Anecdotes - (Hardcover)
Secondhand
R32.00