Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hardeband, beperkte feesuitgawe van 300, hierdie is no 25 van die uitgawe, die hardeband het n paar klein merkies aan, naam voor in boek, die teks is skoon en die binding goed, elke boek is individueel geteken deur die skrywers, illustrasies is deur Mynderd Vosloo . Die skrywers Alba Bouwer, WA de Klerk, IL de Villiers, Elsa Joubert, PH Nortje, Dirk Richar, Karel Schoeman, Adam Small en MM Walters het elkeen n stukkie geskryf in die boek.- geen oorsese versending