Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die skrywer volg die spore van sy familiegeskiedenis in 'Die Moot' streek van die Sundays Rivier vallei tussen Jansenville en Kirkwood. 175 bladsye met kaart en swart en wit fotos. Baie goeie kondisie in hardeband, beperkte uitgawe van 300 eksemplare, waarvan hierdie No 233 is. Voorige eienaar se naam of die voorste skutblad. Genealogiese navorsingsgroep, UPE, 1995.
The author traces the roots of his family in 'Die Moot' a region of the Sundays River valley between the towns of Jansenville and Kirkwood. Afrikaans text. 175 pp with map and bw illustrations. Very good condition in hardcover, ltd ed no 233/300, name on prelims. Genealogiese Navorsingsgroep UPE 1995.
Courier charges R50 due to postal strike
Genealogy Genealogical Genealogie Genealogiese Streeksgeskiedenis Area History Eastern Cape