| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Hestrie Cloete-Els
Formaat: Medium Sagteband
Toestand: Baie Goed
Sy was die langbeen-meisiekind van Coligny wat wêreldrekords in hoogspring gebreek en vir Suid-Afrika Olimpiese medaljes huis toe gebring het.
Maar saam met die glorie het Hestrie Cloete-Els ook die seer van die lewe beleef: 'n ouerhuis waar die rusies soms soos 'n nat seil oor alles kom hang het; 'n huwelik waarin sy haar te jonk begewe het; die dood van geliefdes - dikwels kort voor haar grootste atletiekbyeenkomste...
Oor dit alles - die soet én die suur - skryf Hestrie in haar outobiografie. Sy verwoord ook vir die eerste keer die emosies oor haar miskraam in 2004 toe sy en Andries Cloete nog getroud was. En vertel sy van haar lewe saam met Jurie Els en hul twee kinders in Nieu-Seeland en hoe sy voel oor die sanger Robbie Klay se aantygings dat Jurie hom as kind gemolesteer het.
New Brand new and unread book.
As New A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a "reading copy"). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.