Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hierdie atlas is vol fassinerende feite geillustreerde kaarte pragtige tekeninge en fantastiese foto's oor die natuurlike en mensgemaakte wonders van ons planeet. Jy kry boonop baie plakkers om op die wereldkaart en in die boek te plak. Hierdie atlas sal jou leer om die wereld se beroemde wonders te herken en ook om nuwes te ontdek.
TITLE: My wonders-van-die-wereld-atlas
AUTHOR: HR
SKU: 9780798175050
PUBLISHER: Human & Rousseau (Pty) Ltd
DATE PUBLISHED: 15/04/2017
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 24
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 210 mm x 297 mm x 15 mm
WEIGHT: 500 gr