This item has closed with no items sold
View the relisted Item
View other items offered by CultureShop689

Similar products

'n 101 Bakgat Maniere Om Te Lewe En Sterwe - RR Ryger 'n 101 Bakgat Maniere Om Te Lewe En Sterwe - RR Ryger
'n 101 Bakgat Maniere Om Te Lewe En Sterwe - RR Ryger 'n 101 Bakgat Maniere Om Te Lewe En Sterwe - RR Ryger
Closed

'n 101 Bakgat Maniere Om Te Lewe En Sterwe - RR Ryger

Secondhand 1 was available
R160.00
Shipping
Free shipping is available from CultureShop for all orders above R750.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
Free collection is available from various lockers and counter collection points across South Africa, for all orders above R750.00 from CultureShop
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
660864375

"Twee verhale in een, vertel in Ryger se eiesoortige wegholtrein-manier. Soms skokkend, soms bisar, soms histeries snaaks . . . nooit vervelig nie. Dit is die stem van die skrywer wat al deur skrywer/dramaturg Harry Kalmer 'die meester van die moderne Afrikaanse kortboek' genoem is.

In Bloedlyn is Dirk Steyn, ondersoekende joernalis en skrywer oor die okkulte, op soek na 'n gebreklike ontkleedanseres. Dit bring Steyn in konfrontasie met sy eie verlede, en op pad skuur hy skouers met onder meer 'n satanistiese kultusleier, 'n kannibalistiese dwerg en 'n psigopatiese pastoor.

In Kaktushart beland die suksesvolle afrigter van die Springbok-rugbyspan, Walter Cronje, in die kloue van 'n groepie ekstremistiese kunstenaars wat van hom 'n kunswerk wil maak deur 'n kaktus in sy borsholte te plant. Die verhaal ondersoek die grense tussen verskillende groepe mense met uiteenlopende belangstellings, en dié tussen bewonderaar en held.

In Uys Krige se Sol Y Sombra staan daar: 'En selfs as jy wakker is, is jou gees nie helder nie, maar troebel en verward, voel jy asof jy êrens weg van die aarde af is of in 'n tussengebied hang, beangsd, ylhoofdig'. Dit is in hierdie 'tussengebied' waar 101 Bakgat maniere om te lewe en sterwe hom begewe."

ISBN: 9780795800689

Pages: 317

Paperback

Queillerie, 2013

First Edition

Good condition/Like new

B136