| Main centres: | 1-3 business days | 
| Regional areas: | 3-4 business days | 
| Remote areas: | 3-5 business days | 
Hierdie boek is Antjie Krog se "Afrika-sielsreis" oor baie jare, 'n tipe outobiografiese vertelling wat saamloop met die geweldige veranderinge en ontwikkelinge wat in Suid-Afrika plaasgevind het. Tafelberg-Uitgewers 2005, 414 bladsye, sagteband, vlekkelose toestand. Sien asb. "Shipping charges" vir posgeld.


