Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Boerestories uit die Stormberge, soos "Ou nastergal en die waaibesems" en "Grietjie en die helm". Tafelberg, 3e druk 1976. Geskenksertifikaat van Vriende van Afrikaans voorin geplak. Stofomslag en hele boek in pragtige toestand. Bladsye het al effens begin vergeel. Posgeld in SA is R20.