R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
R35.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R5.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa. View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Eerste uitgawe, Tafelberg, 1984, Sagteband - Roman - 146pp. ISBN 9780624020820. Hulle is sewe in die vreemde, sluimerende landskap van Mosambiek. Sewe bosvegters, gestuur om n vyandelike basis uit te wis. Daar is die kinderlike, vreesbevange radio-operateur Rot, die armoedige Jinx, NTembi wat vir hulle tolk, groot swygsame Grog, die gelowige Louch wat veg teen n groeiende waansin, Konrad wie se besetenheid met vernietiging gevoed word deur n diep wrok, en die sewende: hul ontbindende bevelvoerder, Stanley. Oral dra hulle die lyk saam, en steeds hang die gees van die gestorwene oor hulle Dit word vir elkeen n oorlewingstog. Die stryd is nie alleen teen die vyand nie, maar ook teen die boosheid en vrees wat nog meer uit hulself voortkom as uit die broeiende boswereld waarin hulle dwaal. Louis Kruger, het met sy debuut, Die skerpskutter, die Eugene Marais-prys vir 1982 verower. Met n basis oorkant die grens verras hy weer. Die spannende verhaal wat oor die grens tussen lewe en dood beweeg, n boek van verskuiwende perspektiewe en insigte; uiteindelik, n oorlogsroman wat meer sê oor die verlossing as oor die geweld.
Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.
Please Click --->HERE<--- to see all the itemsPTO Booksis selling.