Louis Eksteen se gewilde radiopraatjies oor taalkwessies, Weeklikse Woordeboek, is aan vele luisteraars bekend. 'n Beeld van Afrikaanse woorde is 'n versameling van hierdie kort stukke waarin, net soos in Die Afrikaanse woord, die skrywer op onderhoudende wyse bewys lewer van die genuanseerdheid en verskeidenheid van Afrikaans. Hy skroom nie om fyn spottend sy misnoee oor dinge soos 'Romaanse geswollenheid', 'Oortolligheid' en 'Vaagheid omhul in mistigheid' te kenne te gee nie, maar sy liefde vir en behae in die kleurrykheid van ons taal bly die hooftema van hierdie versameling

Title: 'n Beeld van Afrikaanse Woorde
Sub Title:
Author: Louis Eksteen
Publisher:
Year:
Number of pages:
ISBN: 9780868741956
Books are all in a used condition unless otherwise stated and may contain signs of wear and handling. Items are inspected before listing to ensure they are in an acceptable condition. Please ask questions if you need more details on an item's condition.
Books are shipped within one business day of checkout. If you select EFT as payment method, it may take somewhat longer for payment to reflect on our side before we are able to dispatch.
We offer Pargo Pickup (3-5 business days), local collection in Somerset West or Aramex door-to-door courier (1-2 business days). Shipping options can be selected at checkout.
We recommend Aramex courier as a fast no-contact delivery method available to all destinations within South Africa. Tracking number will be supplied once your shipment has been been processed.