Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Sowat agtien maande voor sy dood, in April 1950, het Herman Charles Bosman die ambisieuse voorkamerstories-projek aangepak, wat behels het dat hy elke week n 2 000 woorde lange storie moes lewer vir die nuusblad The Forum, wat as n komiese teenwig vir die ernstiger nuusgebeure gedien het. Volgens Lily Rabkin, n tydgenoot van Bosman, was die Voorkamerstories die platform waar Bosman se komiese vermos tot volle wasdom gekom het. Bosman het self aan Rabkin gesdat dit die beste werk [is] wat [hy] ooit gelewer het.
Paperback. Afrikaans.Suiderkruis Boeke. 2012. Used.