Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Nasionale Pers, 1940. 1ste uitgawe. Hardeband; 286 bladsye. Goeie toestand. Stewig gebind, netjies en skoon. Handtekening van vorige eienaar, datum en kode voor-in. Die omslag toon effens tekens van gebruik - verbleiking en kode op rugkant. Minder as 1kg.