Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Deur PH Henning. PH Henning het na die Tweede Vryheidsoorlog saam met sy ouers na Argentinie verhuis.In die dertigerjare het hy as volwasse persoon permanent na Suid Afrika teruggekeer.Henning berig oor die algemene wetteloosheid wat in Argentinie aan die orde van die dag was en dat eerlike burgers dikwels wet in eie hande moes neem om te oorleef teen veediewe, rowers ens. Hy berig oor avonture met wilde diere, hoe skaapboerdery in Argentinie bedryf word in vergelyknig met skaapboerdery in die Karoo ens.