R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
'n Eeu van onreg - Uitgegee op las van die Staatsekretaris van die Suid-Afrikaanse Republiek - F.W. Reitz - Nasionale Pers - 1939 - 66pp - harde sagteband het verkeuring op rugkant, maar is intern skoon en stewig gebind.
Met die aanvang van die Tweede Vryheidsoorlog het F.W. Reitz, in sy kapasiteit as Staatsekretaris van die Zuid-Afrikaansche Republiek, 'n oorsig van die Verhouding tussen Boer en Brit in die negentiende eeu onder die titel eene eeuw van onrecht gepubliseer. Die boek was 'n belangrike propagandadokument in die oorlog.
Die werklike outeurskap van die boek is onbekend. In die tweede Nederlandse uitgawe van die boek het gestaan 'Op last van den staatssekretaris der Z.A.R., F.W. Reitz'. J.C. Smuts word aangedui as die outeur, maar het waarskynlik slegs die inleiding en die einde van die boek geredigeer, in samewerking met E.J.P. Jorissen. Die res van die teks was waarskynlik voorberei deur J. de Villiers Roos.