Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
"Eene Eeuw van Onrecht" is volgens die voorwoord in die boek oorspronklik geskryf deur J d V Roos, en van Inleiding en Slot voorsien die Generaal JC Smuts.
Afrikaanse vertaling deur FJ le Roux. Voorwoord deur Prof DJ van Zyl. Boek in baie netjiese toestand. Effense skaafmerke aan buitekant. Naam en adres in binnekant van boek geskryf. 79 Ble