'n Ego in die Duisternis

'n Ego in die Duisternis

Secondhand 1 available
R60.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
10678743
Bob Shop ID
644681921

Skrywer: Francine Rivers

Formaat: Groot Sagteband

Toestand: Baie Goed

 

Die hand van God is duidelik sigbaar in die verhaal van Hadassa en Markus soos die evangelie van Jesus Christus ontvou en Hy sy mense bemagtig om die wêreldse te oorwin.

Francine Rivers verplaas haar lesers na antieke Rome om te ontdek wat dit beteken om na God se stem te luister. Rivers roep 'n ander tyd, 'n ander kultuur op, en tog herken ons onsself, ons geliefdes en ons wêreld in die bladsye van hierdie boek. 'n Eggo in die duisternis is 'n getuienis van die liefde. Die storie van Hadassa se getrouheid aan haar Verlosser en Markus se soeke na God spreek tot die hart van en verander almal wat dit lees.

Dit is 'n boeiende verhaal wat met diepe emosie vertel word. Die verhoudings in hierdie boek tussen ouers en kinders, man en vrou, tussen mense is kompleks en eg. Elke leser kan Hadassa en Markus liefkry en hom identifiseer met hulle worsteling rondom hulle geloof en liefde vir mekaar.

Met hierdie baanbrekerreeks het Francine Rivers 'n reputasie as begaafde skrywer verwerf. Haar onlangse roman, Die kind van versoening, wat ook uit Engels vertaal is, is 'n blitsverkoper wat haar lesers steeds vermaak en inspireer. Sy is 'n lid van die "Romance Writers of America's Hall of Fame" en was in 1995 'n wenner van die Goue Medalje vir fiksie. Francine en haar man, Rick, bly in Kalifornië. Hulle is die ouers van drie volwasse kinders, Trevor, Shannon en Travis.

Add to cart

Recently viewed

See more
12% OFF
Centurion Gate D3 / D5 - Origin Magnet and Bracket
New
R205.54 R233.81
Model Trains HO 1 x Name board
New
R10.00 No bids
Dream Forest Matthee, Dalene
Secondhand
R79.90
MAC AFRIC M20 Hex Nuts (10 Pack)
New
R245.00

Similar products

'n Plek op die land
Secondhand
R200.00
Onder die reenboog - SNYMAN,N
New
R98.00
Die Einde van die Pad, Uys Krige ['n digbundel]
Secondhand
R45.00
Die hart van 'n held
Secondhand
R25.00