'n Gevaarlike talent en ander stories

'n Gevaarlike talent en ander stories

1 available / secondhand
R30.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
7084989
Bob Shop ID
625194032

Skrywer: Deon van Zyl

Formaat: Medium Sagteband

Toestand: Baie Goed

Die ou is nou nie een van die aanskoulikste manne wat al ooit gebore is nie. Einste die dat sy pa vir hom sê: "My tjent, as dit eendag by vrouvat kom, sal jy vir jou 'n talent moet kry jy sal wragtig vir jou 'n groot talent moet kry, anners is jy in vir 'n groot gesukkel."

En hy kry toe vir hom 'n talent: om deeglik te kan soen. Hy laat tannies van taggentig en negentig se tone op 'n bondel trek van lekkerte; hy takel weduwees en bruide.

Maar een aand reël 'n goddelose maat 'n afspraak vir hom met 'n meisie wat die son laat verduister. Tog haal hy en "berg Ararat" Lovers' Lane met die motor. Daar begin sy dit op hom uithaal: sewe en twintig jaar se opgekropte lus .

Deon van Zyl vertel nog 'n klomp sulke onhebbelike stories: van Willem Koeëlblad wat vanuit 'n boom groot vriende word met 'n geniepsige Bosveldleeu, van oom Hendrik Allegeite wat in die Anglo-Boereoorlog tien ingelsmanne met een koeël skiet, en van Whiskey, die goeie jaghond, wat met 'n ploeg middeldeur gesny word, maar wonderbaarlik en komieklik herstel; en hoe die polisie 'n duikboot gebruik om 'n monster in die Hartebeespoortdam te help. Dan's daar nog die storie van die atletiese skil-padmannetjie met die skare wellustige wyfies op sy hakke.

 

Add to cart

Recently viewed

See more
Chinese soup spoon - small white & gold
R29.00 No bids
Don't Starve - Mega Pack (Xbox One)(New) - 505 Games 120G
R719.00
Captain America Shield Cufflinks
R300.00
POWAFIX BURMESE TEAK OIL 750ML
R173.00

Similar products

17% OFF
Mal- en ander stories, 'n omnibus van humor - Andre Philippus Brink
R190.00 R230.00
As 'n Kat se Naam Bach is en Ander Stories - Richard, Dirk
R90.00
'n Huis met drie en 'n half stories en ander verhale, Riana Scheepers
R45.00
Doederomandro en ander Kaapse stories
R75.00