Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Marnus is moeg daarvoor om in sy twee broers se skadu te leef. Maar toe 'n meisie genaamd Leila hom een oggend vra om 'n petisie teken is dit die begin van 'n onverwagse avontuur. Marnus beland saam met Leila bo in 'n boom in 'n desperate poging om te keer dat dit afgekap word. En uiteindelik kry Marnus 'n kans om raakgesien te word ...
TITLE: n Goeie dag vir boomklim
AUTHOR: Jaco Jacobs
SKU: 9780799373967
PUBLISHER: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
DATE PUBLISHED: 01/10/2015
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 128
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 137 mm x 212 mm x 15 mm
WEIGHT: 500 gr