Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Litera, 2019. Sagteband, 351 bladsye. Baie mooi toestand. Boekhandelaarstempel voor-in.
Die artikels en essays in hierdie bundel wil die komplekse menslikheid en veelsydige kunstenaarskap van P.G. du Plessis toelig. Du Plessis was benewens akademikus, dramaturg, koerantredakteur en romanskrywer ook n bekende openbare figuur en televisiepersoonlikheid. Hy was nie ligtelik te peil nie, sy kwiksilwer intellek het telkens in gesprekke of sy werk verras. As skrywer was Du Plessis, soos karakters in sy werk, self n siener, geboei deur dinge wat agter en onder die oppervlakkige verskyningsvorme lĂȘ.