Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
'n Kans vir liefde - Sarah du Pisanie. 2007 gedruk. Hardeband. Al die bladsye heel en volledig. Name met koki voorin geskryf, asook koki merk op rugkant. Baie goeie toestand.
Vandag het jy my lewe vewoes - en vir hierdie vernedering gaan julle betaal. Eendag gaan ek die houe uitdeel.
Dit was Willen Steyn se woorde, die dag toe Saartjie se pa hom vals beskuldig het van 'n verfoeilike daad. Dit was as gevolg van 'n misverstand wat haar stiefsuster, Amalia, aspris veroorsaak het. Nou het die dag aangebreek dat Willem aandring op betaling en omdat Amalia nie daar is nie, moet Saartjie instaan ...