Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
'n Kas is vir klere is 'n onverskrokke verhaal waarin Pieter Cilliers homself vierkant in die o kyk. Hy verwoord die eensaamheid en frustrasie van 'n talentvolle, godvresende mens wat noodwendig buitestander word, die slagoffer word van vrees en diskriminasie. Hy vertel van die moeilike proses van aanvaarding - veral van die self - vir 'n gay persoon in die Suid-Afrikaanse samelewing.
We sell a wide variety of good quality secondhand books, CDs, DVDs, magazines, and other small gifts.
We do accept rreasonable offers on most of our items.
Ons verkoop 'n groot verskeidenheid tweedehandse boeke, CDs, DVDs, tydskrifte en ander klein geskenkies.
Ons aanvaar redelike annbiedinge op meeste vam ons produkte.