This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by The Book Traders5123

Similar products

Biblioteek vir die vrou: Maak self u klere deur JME Rutten
Secondhand
R70.00
60% OFF
Soeker - Pieter Cilliers
Secondhand
R180.00 R450.00
Hande Klap vir Afrika - Pieter Pieterse - Hardeband
Secondhand
R350.00
SOEKER - Pieter Cilliers
Secondhand
R80.00
'n Kas is vir Klere - Pieter Cilliers
Sold

'n Kas is vir Klere - Pieter Cilliers

Secondhand 1 was available
R65.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
BT3304
Bob Shop ID
135440560

'n Kas is vir KLere - Pieter Cilliers - 192pp - Human & Rousseau - 1997 -  Sepia foto's - Sagteband in goeie toestand - Intern skoon en stewig gebind.

Posgeld en verpakking R28.00

Met die verskyning van die eerste uitgawe van ‘n Kas is vir klere in 1997 is dit as ‘n baanbrekerswerk beskou. Die sogenaamde “coming out story” as sub-genre in die gay letterkunde was reeds goed gevestig in Engels, maar in Afrikaans was daar bittermin wat as sodanig beskou kon word.

Dat Cilliers se boek grensverskuiwend was – en ‘n hewige debat in die Afrikaanse kerke ontlok het - is ‘n gegewe. Wat verras het, was die gewildheid daarvan, in sowel gay as heteroseksuele geledere. ‘n Vloedgolf onverwagte onderskrywing en waardering vir sy eerlikheid om as een van Suid-Afrika se voorste TV-regisseurs vir die eerste keer te erken dat hy “anders” was – gay was – het vanuit uiteenlopende oorde gevolg.

Die gewildheid van ‘n Kas is vir klere kan grootliks toegeskryf word daaraan dat die skrynende gegewe oor Cilliers se desperate reis tot selfaanvaarding – toegelig met foto’s waar hy langs groot geeste verskyn, maar ook en veral by familie en vriende – die kollig gevestig het nie op sy “andersheid” nie, maar op ons gedeelde menslikheid.

Dis ‘n boek wat begrip gebring het, al lê daar vir menige gay persoon in Suid-Afrika (en die gesinne waarbinne hulle funksioneer) ‘n lang pad tot aanvaarding voor. Soos dr Willem de Klerk dit stel: “Elke mens moet sy eie vrede met God maak, ook oor seksualiteit”.

Recently viewed

See more
Ministry of Crime: An Underworld Explored - Mandy Wiener
Secondhand
R130.00
9% OFF
TEKNOSA FRONT LEFT - RIGHT LOWER BALL JOINT For VOLKSWAGEN TRANSPORTER [T4] 2.5 TDI (ACV AYC AUF)...
New
R289.00 R319.00
Namibia POLICE Medals Full Size And Miniatures ` MINT CONDITION `
Secondhand
R8,200.00
Dark Blue Textured Sequin Stars and Stripes Patched Ruffled Short Sleeve Blouse
New
R279.00