Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Eerste uitgawe, eerste druk. Uitgegee deur Human & Rousseau in 1964. 'n Kerssang, met die beroemde tekeningen van Arthur Rackham, en ewe mooies deur Dorothy Hill. In Afrikaans vertaal deur Leon Rousseau. Boek is skoon met 'n enkele inkmerk op die voorste skutblad. Stofomslag nog goed met effende rakverweer soos per foto.