'n Keur uit Wenresepte 1 & 2 - Die Beste van Wenresepte - Anette Human
Secondhand
1 was available
R140.00
0% off
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Die Beste van Wenresepte - AnnetteHuman - Human & Rousseau - 1991, tweede druk - 192pp, indeks, volkleur foto's - Harde glansbald: goed - Intern: skudblad ontbreek, verder skoon en stewig gebind.
Posgeld en verpakking R30.00
Huisgenoot se wenresepte bevat die soort resepte wat ‘n mens afskryf nadat jy die geregte by jou ma, ‘n vriendin of ‘n buurvrou te ete gekry het, en wat ander dan weer by jóu afskryf nadat jy hulle daarop getrakteer het. Dis betroubare, alledaagse resepte, met gewoonlik ‘n interessante kinkel by om die geregte in iets buitengewoons te verander. Die meeste resepte kom van die lesers self. Daar is staatmaker-resepte vir ontbyt, middag- en aandete, asook gunstelinge vir die teetafel. Huisgenoot se wenresepte gaan ongetwyfeld jou beste vriend in die kombuis word - selfs al kan jy nou net ‘n eier kook! Al die resepte is maklik, volledig en duidelik uiteengesit en deeglik beproef.