Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Bobb Biehl
Formaat: Medium Sagteband
Toestand: Baie Goed
'n Leier met selfvertroue help jou op eenvoudige wyse om 30 algemene aspekte van leierskap te verstaan, wat in 4 leierskapsdimensies opgedeel kan word:
1. Vaardighede om verandering, depressie en druk effektief te hanteer.
2. Aspekte van groei en volwassenheid - selfvertroue, kreatiwiteit en dissipline.
3. Vaardighede wat jy nodig het om met personeel te kommunikeer - prioritisering, doelwitstelling en probleemoplossing.
4. Vaardighede om personeel te bestuur - delegering, motivering en afdanking.
'n Leier met selfvertroue sal vir lesers 'n soliede basis gee in die belangrikste aspekte van leierskap. Dit sal jou help om die selfvertroue te hê om 'n sterk en suksesvolle leier in vandag se wêreld te wees.
New Brand new and unread book.
As New A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a "reading copy"). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.