In hierdie verhaal openbaar Schoeman hom weer eens as die uitmuntende skepper van 'n atmosfeer. Nog selde het 'n Afrikaanse skrywer dit reggekry om s die tekstuur van 'n tydperk weer te gee.'n Jong man, Kobus, keer terug na die familieplaas waarin hy nie belang stel nie en wat hy na die dood van sy vader erf. 'n Verhouding ontstaan tussen hom en sy niggie Alida, en dit het 'n tragiese afloop, waarna Kobus finaal van die plaaswereld en sy familie afskeid neem.Dit is 'n ontroerend-eenvoudige vertelling, sonder opsmuksel, maar 'n periode in die Afrikaanse geskiedenis word sonder enige opvallende dramatiek vir ons uitgebeeld. Die plaaswereld word 'n integrerende deel van die gebeure, en Schoeman slaag daarin om met sy rustige verteltrant 'n besondere balans tussen vorm en inhoud te berwerkstellig. n Lug vol helder wolke - Karel Schoeman. . ISBN
Title: n Lug vol helder wolke
Author: Karel Schoeman
Books are all in a used condition unless otherwise stated and may contain signs of wear and handling. Items are inspected before listing to ensure they are in an acceptable condition. Please ask questions if you need more details on an item's condition.
Books are shipped within one business day of checkout. If you select EFT as payment method, it may take somewhat longer for payment to reflect on our side before we are able to dispatch.
We offer Pargo Pickup (3-5 business days), local collection in Somerset West or Aramex door-to-door courier (1-2 business days). Shipping options can be selected at checkout.
We recommend Aramex courier as a fast no-contact delivery method available to all destinations within South Africa. Tracking number will be supplied once your shipment has been been processed.
See more of our books at
https://www.bidorbuy.co.za/seller/1245451/T_Wever