Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Annelize Slabbert was n joernalis in Johannesburg en haar man Gerard n apteker. Toe word hulle moeg vir die lewe in die stad en verhuis sak en pak na Botswana. In die son en sand van die Sentraal-Kalahari gaan hulle n luukse lodge bestuur. Min het hulle geweet wat wag.
TITLE: n Luiperd in My Bed
AUTHOR: Slabbert, Annelize
SKU: 9780624082354
PUBLISHER: Tafelberg-Uitgewers
DATE PUBLISHED: 2018
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 250
BINDING: Softcover
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 198x130
WEIGHT: 0.27