R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 15 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Die teoloog, dr Willie Marais, skryf in sy outobiografie 'n Man van God gestuur, dat hy al jare lank die gevoel het dat Kaapstad en omgewing deur 'n erge aardskudding getref gaan word. Deur kommunikasie met God het hy tot die vaste oortuiging gekom dat daar 'n groot ramp in hierdie geweste wag, een wat talle huise onder die see gaan laat verdwyn. Hy beskryf dit as een van die grootste natuurrampe ooit wat Suid-Afrika sal tref, maar natuurlik het hy ook geen benul van wanneer so iets kan gebeur nie aangesien hy sy gewaarwordinge suiwer op geestelike ervaring skoei. 'n Man van God gestuur - Willie Marais. Aktua Pers 2000. ISBN 9781868153701