Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Mia doen aansoek vir 'n werk by Wilhelm, maar besluit om liewer draaie om diƩ rokjagter te loop. Sy loop toevallig vir Rob raak, wat glo sy is presies die regte persoon wat hy op die regte tyd ontmoet het. Rob is 'n beeld van 'n man en die werk wat hy haar aanbied, pas so reg in haar kraal._x000D_\n_x000D_\nHy neem haar gereeld op sy boot uit, kastig vir werk, en behandel haar soos 'n geliefde, 'n vrou in eie reg, nie 'n trofee nie. Maar wat gaan van haar word as die walvisse klaar gekalf het en hy weer die pad vat na 'n volgende avontuur? Moet sy nie liewer Wilhelm se huweliksaansoek oorweeg nie?_x000D_\n_x000D_\nTer viering van Romanzaerjaardag word hierdie boek, een van die eerste Romanzas, vandeesmaand heruitgegee. Dit is terselfdertyd 'n huldeblyk aan Cecilia Brits, wat met reg as die moeder van hierdie genre by LAPA beskou kan word. Sy is onlangs oorlede.