Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Broer Andrew het meer sukses gehad met die insmokkel van die Bybel in kommuinistiese lande as enigiemand anders. Ek bevel hierdie boek heelhartiglik aan. "Eye opener"
2de Druk 1971
Bladsye: 246
Sagteband
Boek in baie goeie toestand. Sien foto vir normale verweer op buiteblad.