Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Bekende evangelis Angus Buchan neem lesers in 'n Mosterdsaad op 'n jaarlange reis deur God se Woord.
Die 366 oordenkings is nie net vir "super-gelowiges" nie, maar elkeen wat elke dag opstaan en vir God leef deur elke dag se uitdagings. Hierdie grootdruk-dagboek is vir elke kind van God wat geloof soos 'n mosterdsaad nodig het om in God se volle genade te wandel en die koninkryk te ontvang wat Hy vir hulle voorberei.
We sell a wide variety of good quality secondhand books, CDs, DVDs, magazines, and other small gifts.
We do accept rreasonable offers on most of our items.
Ons verkoop 'n groot verskeidenheid tweedehandse boeke, CDs, DVDs, tydskrifte en ander klein geskenkies.
Ons aanvaar redelike annbiedinge op meeste vam ons produkte.