R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most
accurate delivery time will be calculated at checkout, but in
general, the following shipping times apply:
n Nuwe Hemel en 'n nuwe Aarde - Ewald van Rensburg - CUM - 2012 - Sagteband in mooi, skoon en stewige toestand.
Ewald van Rensburg neem jongmense in `N NUWE HEMEL EN `N NUWE AARDE in 365 dae op `n reis deur die uitdagende boek Openbaring op `n manier wat hulle goed sal begryp. Jongmense kan Openbaring nou as `n "e C(HRISTEN)S(PEUR)I(NSIGBURO)-SAAK"e sien: `n openbaring wat van Jesus self kom en deur sy engel aan Johannes oorgedra is. Dan soek die skrywer en die leser saam na SPEURLEIDRADE. God se Woord gee die leidrade om te begryp wat Hy vir ons wil leer. In die CSI-OPLOSSING gesels die skrywer oor hoe jongmense dit wat hulle hier leer in hul elkedagse lewe kan toepas. Elke dagstuk eindig met VARS SPORE wat die jong speurder iets gee om oor na te dink en sal laat onthou dat die vars spore van die Gees vandag nog oral om ons is.