Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Amanda Kuit, Eugene Kemp, Liesel Krause-Wiid, Kobus Neethling
Formaat: Groot Sagteband
Toestand: Baie Goed
Vergeet van reels oor verbode kos en strawwe drafsessies. Nooit weer hoef jy skuldig te voel oor jou gebrek aan selfdissipline nie ... 'n Nuwe jy in 30 dae is 'n leefstylprogram wat jou die lyf sal gee wat jy begeer. Dit leer jou om anders te dink oor jouself en die lewe. Jou geloof sal verdiep en hierin sal jy al die wilskrag ontdek wat jy nodig het om nuut te begin en lewenslank maer te bly.
Om goed te lyk moet 'n mens goed voel. Daarom begelei hierdie joernaal jou om te verstaan hoe jy jou emosies kan inspan in jou nuwe leefstyl. Hoe jou eetplan moet lyk en watter oefening goed vir jou is, word ook stap vir stap vir jou verduidelik. Die joernaalbladsye se skryfwerk sal jou help om jou gedagtes te orden en jou vordering te meet. Maar jy is nooit alleen in hierdie proses nie.
Vier kenners staan gereed om hulle kennis met jou te deel: 'n Dieetkundige Amanda Kuit "Reg eet en oefen is maklik en lekker" 'n Sielkundige Eugene Kemp "As jy jou emosies vasvat, kry jy uithouvermoe" 'n Predikant Liesel Krause-Wiid "Soos jou geloof groei, sal jou selfvertroue groei" 'n Kreatiwiteitskenner Kobus Neethling "Maer word begin in jou brein" Kan een maand jou lewe verander? Jy sal nie weet voor jy nie die keuse doen om die eerste tree te neem op jou reis na 'n nuwe jy nie!
New Brand new and unread book.
As New A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a "reading copy"). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.