This item has closed 1 buyer bought 1 item

Similar products

\Museum of Desire - N"
R300.00
n Nooi vir Blinkdraai - Dianne van Eeden - Roman
R45.00
Die Suid-Afrikaanse Eerstehulphandleiding (Paperback, Medium)
R99.00
\Generation Apart - N"
R329.00
'n Oomblik in Tyd - 'n Baxterfamilie-Roman (Afrikaans, Paperback)
Sold

'n Oomblik in Tyd - 'n Baxterfamilie-Roman (Afrikaans, Paperback)

10 were available / new
Indicative market price: R200.00
R165.00
18% off
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
MJFX-5440-G580
Bob Shop ID
367957760
'n Oomblik in Tyd - 'n Baxterfamilie-Roman (Afrikaans, Paperback) picture

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 24 hours



Van New York Times -topverkoperskrywer Karen Kingsbury kom 'n splinternuwe Baxterfamilie-roman oor 'n geliefde skoolhoof wat 'n Bybelstudieklub begin om die lewens van sy sukkelende leerlinge te verbeter. Dit het egter tot gevolg dat hy die nasionale fokus van 'n omstrede regsgeding word.

Hamilton Horskool se skoolhoof, Wendell Quinn, is moeg vir die dwelmmisbruik, tienerswangerskappe, geweld, en lae verwagtings by sy skool. Quinn is 'n Christen en gesinsman, en wil verandering in sy gemeenskap sien. Daarom begin hy 'n vrywillige naskoolse Bybelstudieprogram, ten spyte daarvan dat dit sy werk in gevaar kan stel. Die ho bywoning by elke byeenkoms moedig hom egter aan om voort te gaan. Dis duidelik dat die program werk - totdat een ouer die pers daarvan in kennis stel. Nou staan Quinn voor 'n regsgeding wat alles kan verwoes, en moet hy kies: Gaan hy toegee en die program stop, of gaan hy opstaan vir wat hy glo reg is.

Hierdie stryd kom met 'n ho prys, en daar is net een prokureur wat Quinn aan sy kant wil h: Luke Baxter.

Features

Summaryn Oomblik in tyd is 'n inspirerende, relevante verhaal oor die nuanses van godsdiensvryheid en hoe 'n groep vasbeslote mense dalk net die betekenis van geloof in vandag se kultuur kan herstel.
AuthorKaren Kingsbury
PublisherStruik Christian
Release date20180524
Pages312
ISBN1-4153-3890-6
ISBN 13978-1-4153-3890-2

Recently viewed

See more
New HVAC Blower Motor Control Module for 2009-2013 - 27151-ZW00A 27151ZW00A
R685.00
Sage and flowers wet bag
R132.00
Die Misdade van die Vaders: 'n Verhaal uit die Dae van die Voortrekkers [Afrikaans] | A. du Biel
R60.00
UEFA `EURO 2016` TRADING CARDS - PANINI `EURO 2016` COLLECTION - LOT of 50 TRADING CARDS
R50.00 No bids